Alles word deur geweld bekom Fok dit, wanneer gaan ons andersom? En lewe in vrede as een nasie Die land het oorgenoeg spasie Groen weivelde smeur ons bruin Terwyl broers lewe in die pyn Vrede deur bloed Met haat in ons hart Vrede deur bloed Met haat in ons hart Sal vir altyd moet vergoed Vir die voorvaders se dade As ons kyk deur die donker gloed En sien n land in 'n vloed van skade Niks word meer verniet gekry Fok weet, kyk hoe het ons gely Wil gryp na n toekoms van vrede Maar hande sluit om as van die verlede 'N vlam wat ons steeds verbrand En leiers is aan niemand se kant Vrede deur bloed Met haat in ons hart Vrede deur bloed Met haat in ons hart In die land van die blindes Is die een oog koning