Tom: C C C C C [Verse] C Ek is soos 'n stoomtrein oppad na jou, F Honderd duisend spore se ek's lief vir jou G F C Ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wou C Want iewers in die winter het ek vir jou, F Gery tot in die Cederberg se diepste vou Dm 'N sneeuman het ek daar en dan vir jou gebou G F G En in my vrieskas het ek hom gehou [Chorus] C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou Dm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou C Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas, F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras C G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman C Ek bring vir jou 'n sneeuman [Verse] C En ek wil nog altyd, jou terug kan vat, F Twintig jaar gelede bly ek oor die pad G F C Jy het van my gehou en ek van jou C En jy was nog altyd my grootste held, F Jy bou vir my 'n sneeuman op die rugbyveld Dm G Maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt [Chorus] C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou Dm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou C Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas, F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras C G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman [Bridge] F Ek hoor die akkoorde Am Van jou liefdeswoorde G F C/E F Alles vat my terug na jou [Chorus] C F Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou Dm G F G Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou C Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas, F Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras C G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman Am G F Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman F C Ek bring vir jou 'n sneeuman