Tom: G C G D G D G Em D G [Vers 1] G Em In 'n dorpie so klein, voel die wêreld so rein C G D En sou Jesus kon sê, soos die wêreld nou lê G Em Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei C D G Laat hul die ware boodskap kry... [Koor] C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos Kersfees nou C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart D G En Hy dra al die smart Em D G Hy's van Beth-le-hem [Vers 2] G Em In ‘n wêreld so groot, voel die mense die nood C G D Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry G Em Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei C D G Dat hul die ware boodskap kry... [Koor] C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos Kersfees nou C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart D G En Hy dra al die smart Em D G Hy's van Beth-le-hem [Interlude] G D G Em G D G Em Beth-le-hem (Bethlehem) [Brug] C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos kersfees nou. [Koor] C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos Kersfees nou C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart D G En Hy dra al die smart Em D G Hy's van Beth-le-hem