Tom: G G G Ek maak nou my hart oop C Dat U daar in kan woon D Vergewe my sondes G En maak alles skoon [Vers 2] G Ek wil graag U kind wees C En rein voor U staan D C Opnuut weer gebore C G Ek neem Jesus nou aan [Koor] G Vervul nou my wese D Die dors binne my C D Ek weet dat U luister D G U spreek my nou vry G Vernuwe my denke D Verander my gees D C D En leer my nou lewe G Om soos Jesus te wees [Vers 3] G Neem nou my lewe C As n offer aan U D Heilig die Here G Aanneemlik vir U [Vers 4] G Als wat ek is Heer C Kom ek vir U gee D C Wees U nou Koning G Wat in my regeer [Koor] G Vervul nou my wese D Die dors binne my C D Ek weet dat U luister D G U spreek my nou vry G Vernuwe my denke D Verander my gees D C D En leer my nou lewe C G Om soos Jesus te wees