Tom: D Dsus2 A Asus4 G Ek het vriende wat ek sien. A Asus4 Dsus2 Ek is verslaaf aan nikotien Dsus2 A Asus4 G Ek hou van karre wat kan ry. A Asus4 Dsus2 Ek huil gewoontlik as ek baklei. Dsus2 A Asus4 G Ek het gedog dat dit sou reën, A Asus4 Dsus2 toe word ek stil en wag aleen A Asus4 G A Asus4 Dsus2 Tot jy kom klop het, hier aan my deur [Interlude] A Asus4 G A Asus4 Dsus2 A Asus4 G A Asus4 [Verse 2] Dsus2 A Asus4 G Ek het 'n dak bo-oor my kop. A Asus4 Dsus2 Ek in die winter laaik ek sop. Dsus2 A Asus4 G Ek raak benoud wanneer hy luister, A Asus4 Dsus2 net soos wanneer mense fluister Dsus2 A Asus4 G Ek wonder of jy sal onthou, A Asus4 Dsus2 dat jou woorde aan my klou. A Asus4 G A Asus4 Dsus2 As jy my insluk sonder om te kou. A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief, A Asus4 Dsus2 bly nog 'n rukkie asseblief, A Asus4 G want as ek sing dan sing jy saam. A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam. [Interlude] A Asus4 G A Asus4 Dsus2 A Asus4 G A Asus4 [Verse 3] Dsus2 A Asus4 G Ek is so dronk soos Koos Kombuis. A Asus4 Dsus2 Daar is geen swembad by my huis. Dsus2 A Asus4 G My sussie bly in Potchefstroom, A Asus4 Dsus2 die mense daar rook almal boom Dsus2 A Asus4 G Vier seisoene in jou traan A Asus4 Dsus2 hou my vas wanneer jy gaan A Asus4 G A Asus4 Dsus2 en ek weer, alleen hier staan A Asus4 G So ek skreeu 'n song vir jou my lief A Asus4 Dsus2 jy is 'n engel en 'n dief. A Asus4 G Want as ons sing dan sing ons saam. A Asus4 Dsus2 In 'n droom roep ek jou naam.