Tom: C C G C [Chorus] C Ramaja, sy naam is Ramaja G Hy kom uit Afrika C Ek wil hom gunste vra F C Ramaja, toordokter Ramaja Am Sal jy vir my kan sê, G C waar liefde lê [Verse 1] C Bietjie Brrr Mapa G F As hy dolos gooi, Lala la la laa C Bietjie Brrr Mapa G F Om die vure rooi, Lala la la laa C Rond-om trom G F Innie donker woud, Lala la la laa C Bietjie Brrr Mapa G F Issie liefde koud, Lala la la laa Dm Vra die geeste hom te bewaar Dm Hou hom weg van alle gevaar Dm Ek voel so koud Dm Hy's my behoud G Bring hom terug na my [Chorus] C Ramaja, sy naam is Ramaja G Hy kom uit Afrika C Ek wil hom gunste vra F C Ramaja, toordokter Ramaja Am Sal jy vir my kan sê, G C waar liefde lê [Verse 2] C Bietjie Brrr Mapa G F Bring die muti gou, Lala la la laa C Bietjie Brrr Mapa G F Waar die dupa brou, Lala la la laa C Rondom trom G F Gee my 'seblief 'n towerwoord, Lala la la laa C Bietjie Brrr bind hom vas G F met 'n liefdeskoord, Lala la la laa Dm Vra die geeste hom te bewaar Dm Hou hom weg van alle gevaar Dm Ek voel so koud Dm Hy's my behoud G Bring hom terug na my [Chorus] C Ramaja, kou naam is Ramaja G Hy kom uit Afrika C Ek wil hom gunste vra F C Ramaja, toordokter Ramaja Am Sal jy vir my kan sê, G C waar liefde lê [Outro] C Ramaja, kou naam is Ramaja G Hy kom uit Afrika C Ek wil hom gunste vra F C Ramaja, toordokter Ramaja Am Sal jy vir my kan sê, G C waar liefde lê