Tom: A A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa [Verse 1] A E 'n Skeur in sy jas en 'n stukkende hoed A Hy slaap in die gras, as die storms woed D Hy leef van die wind, van son en voelgesang A Altyd vrolik gesing, aah haa haa E A daar's niks wat hy verlang. [Chorus] N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry E E Trek van hier na daar, na wie weet waar D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar A Dit is sy hele bestaan A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa A E Erens was 'n kind en 'n huis en 'n vrou A Erens was 'n prent maar die beeld vervlou D En êrens word 'n plek en nêrens 'n land A Ja soos voetspore strek, ahh haa haa E A Hou tyd in gister se sand [Chorus] N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry E E Trek van hier na daar, na wie weet waar D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar A Dit is sy hele bestaan A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa [Outro] N.C. Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr E Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry E E Trek van hier na daar, na wie weet waar D A net waar die roepstem hom ly N.C Hy is 'n swerweling, 'n swerweling E Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan E E Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar A Dit is sy hele bestaan [Coda] E A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa