Tom: A | A | % | [Verse 1] A D A Haai Casanova, waar is sy dan nou? E Sy wat jou nooit sal laat staan. D E D Ek het jou gewaarsku jy was pure man. A E A Haai Casanova, sien ek dalk 'n traan? [Verse 1] A D A Haai Casanova, hoe lyk dit vir my? E Jy het jou sjarme verloor. D E D ou skouers die hang nou, jou oë is vaal. A E A Haai Casanova, wat is van jou oor? [Chorus] E La, la, le, la, la, la, la A Sy was een te veel. E La, la, le, la, la, la, la A Sy't met jou gespeel. E La, la, le, la, la, la, la A Kom spog dan nou weer. E La, la, le, la, la, la, la A Of het jy verleer? [Post-Chorus] D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan. D A Vol selfvertroue. A E A Die man elke aand. [Interlude] | A | % | [Verse 3] A D A Haai Casanova, sit neer daardie glas. E Sorge kan jy nie verdrink. D Waar is jou geliefdes? E D Jou praatjies was leeg? A E A Haai Casanova, ek moet dit weer klink. [Verse 4] A D A Haai Casanova, ek het ek jou gesê. E Dat ek jou val kon voorsien. D Jou wou my nie glo nie. E D Nou is dit te laat. A E A Haai Casanova, jy het dit verdien. [Chorus] E La, la, le, la, la, la, la A Sy was een te veel. E La, la, le, la, la, la, la A Sy't met jou gespeel. E La, la, le, la, la, la, la A Kom spog dan nou weer. E La, la, le, la, la, la, la A Of het jy verleer? [Post-Chorus] D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan. D A Vol selfvertroue. A E A Die man elke aand. [Chorus] E La, la, le, la, la, la, la A Sy was een te veel. E La, la, le, la, la, la, la A Sy't met jou gespeel. E La, la, le, la, la, la, la A Kom spog dan nou weer. E La, la, le, la, la, la, la A Of het jy verleer? [Outro] E La, la, la, la, la, la, la A Sy was een te veel.