Tom: G C | G C | G C | D C | G [Verse 1] C G C G Ek wil vir my 'n droomvanger kry C D C G Want daars 'n droom wat ek wil vang vir my C G C G Net die ou lagplooitjies om jou oe C D C G En daardie lyfie vooroor geboe [Chorus] C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar [Verse 2] G C G Verwringede hande in haar skoot C D C G Diepe denker een van haar soort C G C G Wil net die beste gee vir haar kinders C D C G En dis wat sy haar lewe doen [Chorus] C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar [Verse 3] C G C G C D C G Kan ek onthou die warm lesse van die lewe vasgepen C G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots is C G dat God my God is. [Chorus] C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar [Outro] C G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots is C G dat God my God is.