Tom: F F Bb Buitekant le n tarrentaal se veer en ek wonder wat ek hier uit kan leer Gm C Daar is baie myle tussen doen en se want alles wat is was al gewees F Bb Om agter n glashuis se deur te staan en hoop niemand sien jou daar Gm C n honderd en een besluite geneem maar alles bly ongedaan Koor: Bb C F Gm Ek ruik die soet geur van mus-kus want hang in die gang Bb C F En ek dink aan die perels op jou lyf F Bb Buitekant le die sneeu en wag om n sneeuman te word wat breed glimlag Gm C Ek wil niks meer bewys nie ek het my versoen ek het alle stasies aangedoen F Bb Ek het die lewe se vreemde paaie geloop - n goeie begrip is net n halwe word Gm C Aandagtig gesit ek het die tyd bekyk alles gedoen wat gedoen moet word