Tom: G C G D G [Verse 1] C G D G So vêr gery, skool is uit C G D G En ek's 'n passasier, slaap teen die ruit C G D G Dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nie C G D G Ek gaan nêrens nie [Chorus] C G D G Ek gaan nêrens nie, nêrens nie C G Solank jy weet waar ek is D G Sal jy weet waar die huis is C G Jy gaan nêrens nie D G Tussen niks en nêrens nie C G D C Solank jy langs my is, is dit waar die huis is [Bridge] C G D G C G D G [Verse 2] C G D G C G D G Koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diere C G Jy weet altyd wat om te doen D G C G D G Jy weet mos altyd wat om te doen [Chorus] C G D G Ek gaan nêrens nie, nêrens nie C G Solank jy weet waar ek is D G Sal jy weet waar die huis is C G Jy gaan nêrens nie D G Tussen niks en nêrens nie C G D C Solank jy langs my is, is dit waar die huis is [Bridge] C G D G C G D G [Chorus] C G D G Ek gaan nêrens nie, nêrens nie C G Solank jy weet waar ek is D G Sal jy weet waar die huis is C G Jy gaan nêrens nie D G Tussen niks en nêrens nie C G D C Solank jy langs my is, is dit waar die huis is [Outro] C G D G Nah nah naaaaah nanah nah nah C G D G Tussen niks en nêrens nie C G D G Nah nah naaaaah nanah nah nah C G D G Tussen niks en nêrens nie C G D G Nah nah naaaaah nanah nah nah C G D C Tussen niks en nêrens nie