Tom: Db Eb Jy lieg altyd as jy lag Gbmaj7 Jy dink seker ek is stupid of iets Dbmaj7 En as jy weg is voel ek neuroties Db Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie [Vers 1] Gb Ek’s op daardie Gbmaj7 24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3x10 Dbmaj7 to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip Tyd vlieg so stadig Gbmaj7 Mis jou lekker goed lippe, groot geword op die 80’s stuff Ons was by die drive-thru deur, nooit te Dbmaj7 vroeg om verlief te raak nie Elke klein dingetjie doen dit net weer Ebm7 Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai Bbm7 plaas pad Ab Ebm7 My hart was die losprys , ek gee nie meer om nie Bye-bye Bbm Net nog iemand wat jy lief gehad het Abm Bye-bye [Koor] Gb Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Ebm Gb Jy's my Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie [Vers 2] Gbmaj7 Jy lag as jy lieg Jy dink seker ek is die agtergrond Dbmaj7 Nou dans ek asof daar twee van jou is En as jy weg is voel ek neuroties Gbmaj7 Nou kan ek nie, die huissleutels sonder jou vind nie Dbmaj7 En die tyd vlieg so stadig, die tyd vlieg so stadig Ebm7 Bbm Mens lewe verniet, van faktuur tot faktuur Ab Breek die borde teen die muur Ebm7 Bbm7 Kan nie lekker sien nie, so kom ons doen dit net weer [Koor] Gb Mejuffrou Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Ebm Gb Jy's my Sonneblom, Liefling, Londen Dans Met ’n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Dbmaj7 Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie