Tom: D D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing D Ek onthou vir Dawid A Voor die ark het hy gedans en juig Em A Maar na die kruis van Jesus D G D G Hoe sal ons kan hande vou en swyg [Chorus] D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing [Verse] D Wie sal my kan stilmaak A Wie sal my kitaar se snaar afbreek Em A Wie sal my kan doodmaak D G D G As my voete in dans in los wil breek [Chorus] D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing [Bridge] D Ek vra nie hoe jy voel nie A As gevoelens hoegenaamd besluite raak Em A Dan was daar nooit die pyn nie D G D G Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak [Chorus] D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing