Ek le elke aand en koud kry, Onder my geel kombers. Terwyl ek na die sterre kyk, Al weet ek hulle's weg. Ek teken dan maar prentjies, Van hoe hulle sou lyk, As ek en jy mekaar sou vind En ons na die sterre kyk... Ek weet nie hoekom ek, Ek meer probeer nie, want Jy't gese dit is al lankal verby Tussen jou en my Die wereld ry verby jou Sonder dat jy weet Is dit jou manier om van My te vergeet? Jy wens jy's al weg Na 'n ver verlate plek En toe jy daar kom, besef jy- Dit is nie meer so cool nie. En ek sit nou hier En ek dink alweer Aan die goeie, Tye van gister En ek wens ek was Weer terug waar ek was Bly die goeie, Tye van gister. Die wereld ry verby jou Sonder dat jy weet Is dit jou manier om van My te vergeet? Jy wens jy's al weg Na 'n ver verlate plek En toe jy daar kom, besef jy- Dit is nie meer so cool nie. Dit is nie meer so cool nie. Dit is nie meer so cool nie.