Tom: Bm Bm A D Ek's n sondaar, ek weet G Ek het baie harte seer gemaak Bm A En baie al gebreuk. Bm A D En my gewete is gebrand... G Bm A Ek het te veel keer gekies teen rede en verstand. [Pre-chorus] G Maar ek is uitoorle Bm A ek het oor gegee aan wie ek is. [Chorus] D Em Bm So hou die Hemel oop vir as ek kom. D Em Bm Eendag as die tyd vir my sou kom, G Bm A Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed G Bm A Dalk is dit vandag net die Here weet net die Here weet. D Bm Ooooh oh oh Ooooh A Oh Oh Oooh G Oh Oh Oooh [Verse 2] Bm A D Ek was verlore, maar nou gevind. G Bm A En sonder die gewig haal ek asem soos n kind. Bm A D Daar wys n vinger na wie ek was, G Bm Maar ek het bitter gou geleer, A Ek is witter as wit gewas. [Pre-chorus] G D Ek sien waar ek behoort Bm A n ewigheid van hoop in wie Hy is [Chorus] D Em Bm So hou die Hemel oop vir as ek kom. D Em Bm Eendag as die tyd vir my sou kom, G Bm A Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed G Bm A Dalk is dit vandag net die Here weet net die Here weet. D Bm Ooooh oh oh Ooooh A Oh Oh Oooh G Oh Oh Oooh D Bm Ooooh oh oh Ooooh D A Oh Oh Oooh G Oh Oooh [Bridge] Bm D A (oh oh oh) Se my wat jy glo aan di einde G Bm D A (oh oh oh) Die waarheid is jou en myne G Bm Ons lewe eers die lug, D A Die vrede wat my hart verloor, G Bm D A (oh oh oh)se my wat jy glo aan die einde... [Chorus] G Bm Hou die Hemel oop vir as ek kom. D Bm Eendag as die tyd vir my sou kom, G A Dalk is dit nie nou, maar ek's gereed G Bm A Dalk is dit vandag net die Here weet