Tom: A A E D Jy wat die deure so toe klap elke keer as jy weg stap A Jy Weet jy maak nie reg A E D En ek, ek kan somtyds so stil raak as die dinge te veel raak A Ek weet ek maak nie reg [Bridge] F#m D A F#m Maar ons verloor mekaar elke keer net voor jy weg stap D E So dink bitter mooi voor jy praat [Chorus] A E Kry my daar, waar ons deur die dik en dun by mekaar kom D F#m E En my hart weer 'n pad na jou hart deur die trane vind A E Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat D F#m En jou hart weer 'n pad na my hart deur die jare vind E A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun [Verse] A E D Jy wat al my swakhede miskyk en my met niemand vergelyk A En dit maak alles reg A E D En ek, ek kan somtyds so twyfel, gelukkig het ons die Bybel A En dit maak alles reg [Bridge] F#m D A F#m Want ons verstaan mekaar, want ons weet nou om te luister D E Jy's bitter mooi as jy kwaad is [Chorus] A E Kry my daar waar ons deur die dik en dun by mekaar kom D F#m E En my hart weer die pad na jou hart deur die trane vind A E Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat D F#m En my hart weer die pad na jou hart deur die jare vind E A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun [Bridge] F#m D A Haal diep asem al maak dit nou nie sin F#m D E Haal diep asem en vat my terug na die begin [Chorus] A E Kry my daar waar ons deur die dik en dun by mekaar kom D F#m E En my hart weer die pad na jou hart deur die trane vind A E Wys my waar die goed en die kwaad mekaar by die hand vat D F#m En my hart weer die pad na jou hart deur die jare vind E A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun E A Waar die liefde weer begin, deur die dik en dun