Tom: D D G Te veel keer het ek jou hart geweier. A D Want dit alles klink te goed om waar te wees. D G Maar vanaand staan ek hier, in jou arms. A D Met die dansvloer oop vir jou en my. [Chorus] G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe. A D Hou my vas, hou my tog net vas. G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou. G D Saam met jou sal ek dit dans. [Verse] D G Dit was 'n warm somersaand toe jy my hand vat. A D En op jou regterknie, vir my antwoord vra. D G Ek wou nie regtig huil nie maar ek het. A D En met jou sagte woorde het jy my kom red. [Chorus] G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe. A D Hou my vas, hou my tog net vas. G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou. G D Saam met jou sal ek dit dans. [Bridge] C D F Ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees. C Tot die dood ons skei. [Chorus] G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe. A D Hou my vas, hou my tog net vas. G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou. G D Saam met jou sal ek dit dans. [Outro] G D En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe. A D Hou my vas, hou my tog net vas. G D A Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou. G D Saam met jou sal ek dit dans. G D Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans.