Tom: A A So stadig loop ons deur die pers Jakarandas D E Wat val, die bome word kaal A Pa staar na die beeld van ou Botha wat reis D Op sy perd E Hy wonder was bloed soveel werd D E A Soveel jare dra hy aan die naam van 'n plek D E Soveel jare moet ons nou laat gaan A D Pretoria, jy was nog altyd daar E A Want jy lê in my kluis ek noem jou my huis E Ek vergeet nooit jou naam A D Pretoria, wat as my kind my vra E Is die naam dan so erg so bitter en sleg A Hoekom gooi jul dit weg Genadig staan ons by oom Paul op die plein D E En voel Klein, God het ons bewaar A Maar stadig loop trane so stil deur my D Moeder sy vra E En wonder was ons dan niks werd D E A Soveel jare dra sy aan die naam van 'n plek D A Soveel jare moet ons nou laat gaan A D Pretoria, wat as my kind my vra E Is die naam dan so erg so bitter en sleg A Hoekom gooi jul dit weg D En ek weet dat die land moet bestaan E Almal saam Maar dit maak soveel mense seer D E As al daai ou name vergaan A Pretoria, A D Pretoria, wat as my kind my vra E Is die naam dan so erg so bitter en sleg A Hoekom gooi jul dit weg