Tom: F F Bb C Bb C Bb F [Chorus] F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg Bb C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg [Chorus] F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg Bb C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg [Verse 1] F Am Dm Die rawe op die telefoondrade Bb Luister na die gesprek en vlug op die plek, F Bb C want tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg [Chorus] F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg F C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg [Chorus] F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg Bb C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg [Verse 2] F Am Dm Outeniekwaberg se baard is nat Bb Teen sy wang loop daar 'n traan "n Stroompie oor die pad, F Bb C maar tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg Bb C maar tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg [Interlude] F Bb C Bb C Bb F [Bridge] F Am Dm So sleep ek voort deur Meiringspoort Bb Sonder jou en sonder 'n woord, F Bb C want tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg Bb C ja, tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg [Outro] [One strum] F