Tom: G | G | % | % | % | [Verse 1] G C G Ou ryperd, ons ry die pad tesame D Ou ryperd, so deur die lewensbane G C G Wanneer jou ry-dag oor is, gaan jou ou lyf lekker rus G D G Jy, ou ryperd van my [Verse 2] G Jaag maar aan, ou maat. Die maan skyn helder vannaand G Jaag maar aan, ou maat. D My nooientjie sy wag my vanaand [Verse 3] G Hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G Jaag maar aan, ou maat. D G My nooientjie sy wag daar vanaand [Bridge] C G Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd A D Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd [Verse 4] G Dra my oor die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas [Verse 5] G C G Ou ryperd, ons ry die pad tesame D Ou ryperd, so deur die lewensbane G C G Wanneer jou ry-dag oor is, sal jou ou lyf lekker rus G D G Jy, ou ryperd van my [Bridge] C G Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd A D Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd [Verse 6] G Dra my oor die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas [Bridge] C G Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd A D Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd [Verse 7] G Dra my oor die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas [Outro] G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas