Tom: G G As jy slaap en die verdriete C G En selfs ons bitter liefde agterlaat G C Is jy maar weer `n argelose kind C G C Met drome winderig oor jou mooi gelaat [Chorus] C Moenie slaap nie, kyk! D Agter die gordyne begin die dag dans G C met `n pouveer in sy hoed G C Ag, as die teer nag in jou arms l� C G En sterlig oor jou bors en hare skyn G C Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal C G Van huis en ouers en hul soete samesyn [Chorus] G C Ag, in jou slaap wil ek jou neem C G En aan my bors hou tot die more wyd G C Oor al die heuwels breek � wil ek jou neem C G En terugbring van jou eensaamheid [Chorus] x2 G C met `n pouveer in sy hoed x2