Tom: Am Am* A|--3--| E|--5--| C|--4--| G|--2--| [Intro] |Am |C |Dm |Am* | [Verse 1] Am Sys gebore in 'n ambulans C Sys gebore met n wanbalans Dm Die rooi lig bloei by die strate af Am* Arriveer by die deur as die monsters kom weer Am Sys gebore in die noord Karoo C Waar die stilte jou versmoor Dm Haar kop raas almal lyk verbaas Am* Onder opservasie (Onder opservasie) [Pre-Chorus] Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh [Chorus] F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas [Verse 2] Am O probleme ons aanvaar dit nou C Agter haar rug lag die kinders nou Dm Ope hande na die hemel blou Am* Dis die waarheid wat wen (Ohooh oh) Am Sys n kar sonder brieke C Sys neon, sys neon Dm Skitter sy in styl Am* Arriveer by die deur daars die monsters alweer [Pre-Chorus] Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh [Chorus] F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas [Verse 3] Am Orals kussings teen die kamer muur C Is dit n nuwe guur betaal ons hier Dm Susters owerheid gaan my nie baat Am* Kalmeer my die môre hulle is almal kwaad Am En as die slange by die dak uittval C Spinnekoppe orals deur ons arms kruip Dm In hierdie swembad vind jy dalk 'n luik Am* Daars geen geduld, my asem kwyd [Pre-Chorus] Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh Am C Dm Am* Oh Oh Oh Oh [Chorus] F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas [Outro] F C Am Chemikalieë F C Am* Gee haar lewe, gee haar vrede oplaas F C Am Chemikalieë